JOIN OUR MAILING LIST
News


2011-03-16
Kwikwap Besigheidsgeleentheid - Bekendstelling


U gesprek met of Louis Marais of Francois Marais het betrekking.

Dankie vir u belangstelling om 'n Ezeweb Kwikwap Konsultant te word.

Ezeweb is 'n gemagtigde lisensiehouer van Kwikwap.

Kwikwap ontwikkel voortdurend hul sagteware waarmee "gewone mense" webwerwe kan bou en ontwikkel.

Webwerwe wat, indien sekere basiese beginsels gevolg word, klein besigheids eienaars in staat stel om 'n suksesvolle internet bemarkingsveldtog te bestuur.

Ezeweb Konsultante bemark hierdie webwerwe en verskaf die opleiding aan die besigheidseienaars sodat die klein besigheidseienaar self sy webwerf op datum kan hou.

Die webwerwe is teen R2,500 baie bekostigbaar.

U, die Ezeweb Kwikwap Konsultant, kry die volle R2,500.

Kliente moet by Kwikwap hul webwerwe "host". 

Daar is 3 verskillende "hosting" pakkette waarvan die gewildste en mees algemeenste pakket R150 per maand plus BTW is.

Daarvan verdien die Ezeweb Kwikwap Konsultant R75.

Na die aanvanklike opleiding moet u in staat wees en bereid wees om een of twee telefoonoproepe per maand te hanteer.

U bou dan ook 'n semi passiewe herhalende maandelikse inkomste op.

Om aan te sluit betaal u R2,500. In ruil daarvoor sal u deur 'n ander Kwikwap Konsultant opgelei word. (U kan ook 'n klient saambring en die R2,500 aanwend vir die opleidingsfooi betaalbaar aan die konsultant wat u en u klient oplei.)

U betaal ook 'n maandelikse fooi van R150 plus BTW.

Sodra u drie betalende kliente het, betaal ons u 'n maandelikse kommissie en sal u agentskap u niks maandeliks kos nie.

Ons kan vir u 'n eenvoudige demo webwerf bou sodat u die tegnologie eerstehands kan bewonder.

Konsultante is onafhanklik en werk hulle eie werks ure.

Ons poog wel om besigheidsleidrade en voortdurende opleiding aan Konsultante deur te stuur en te help met individuele besigheidsontwikkeling.

Skakel gerus vir Louis Marais by 012  3486919 of Francois Marais by 0763490772 vir verdere besonderhede.

U sal maandeliks 'n nuusbrief ontvang. Indien u nie meer belang stel kan u, usself van die poslys verwyder.

Stuur asseblief ons besonderhede aan persone wie sou belang stel.


Back Back to top
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Name & Surname
     
  Email
     
  Mobile no
  Date of Birth